advertisement
Question
Posted by: m | 2010/07/15

loop neus

Ek sukkel met ''n erge loop neus al vir 8 weke na ''n lang bronchites. Apteker het al verskeie pille en strope gegee. Kon nie Rinex drink nie agv onder aktiewe skildklier . Is amper klaar met pak v 30 Laura tablette, maar geen verbetering. Al Sinocons, Sinumax, Allergex en Bennylin produkte probeer. Drink Airmune en First defence se immunoboosters. Is al moeg neus af gevee ,gesnuif en geblaas, kan u asb help?.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M
Loop dit waterig en dun, of is dit dik geel/groen slym? Het jy pyn oor jou sinusse?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: maggy | 2016/05/04

Ek het verkoue en neus loop aanhoudend dunn waterig..all vir n week…..wat stop dit dadelik asb…ek al wat sinu goed gebruik..volg almal we RAAD….maar neus is all rou binne gevee...wat stel u voor asb ..

Reply to maggy
Posted by: Sonja | 2015/06/27

ek het al van Maart maand 2015 aanhoudende geel /goen slym my sinusse pyn en my gyms swel en maak ulcers, ek dra gedeeltelike valstande, en dit maak die ulcers nog erger as die tandvleis geswel is. ek is ook laas jaar sept gediagoneer met sarciodoisis, wat vergrote lymp kliere gewys wat tussen die hart en longe le. ek het al van maart hierdie jaar verkeie anibiotia geneem , maar dit het net klein rukkie, dan gegin die simptome van dik goen slym weer en die maak my keel en ore baie seer. Ek het ook agter gekom dat daar vergrote kliere aan die agterkant van my regter oor en in my nek is en ook aan die linkerkantse bors net langs die bors waar die lymo kliere is. Soms is dit baie pynlik, op die oomblik het ek weer dik groen slym en loop neus, en seer keel en sukkel met asemhaling. is daar rede vir kommer. ek het griep simptome ook. dankie

Reply to Sonja
Posted by: Margret | 2010/07/29

I have a " mouth infection" . Very sore. My gums was swallen, but have calmed after using a Betadine mouth wash. Yet my tongue and mouth is still sore and burning. I have been taking Airmune tablets to boost my ammune system, yet, I dont find any side effects of this product, however, this is the only thing I have been taking out of normal. I also have itchy nose, sneezes alot, generally bad allergies and a nasal drip. What causes my mouth infection?

Reply to Margret
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/15

Hallo M
Loop dit waterig en dun, of is dit dik geel/groen slym? Het jy pyn oor jou sinusse?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement