advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009/12/22

Longvliesontsteking

Hallo Dokter.

Ek is tans op vakansie en nie naby my dokters nie. Ek het van gister af steek pyne onder my linker bors - nie as ek beweeg nie maar as ek diep asem haal dan pyn dit. Ek het probeer rus en by Apteker Adco Dol vir pyn gekry, maar dit gaan nie weg nie. Januarie het dit ook gebeur en ek was vir ' n paar dae lank in die Hospitaal daarvoor behandel. Nou weet ek nie wat om te doen nie.

As dit weer Longvliesontstekening is, sal dit weg gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Longvliesontsteking is baie keer agv 'n virus en gaan self weg. Iets soos Mypaid sal dalk beter werk as Adcodol. Dit kan dalk help om hitte op te sit ook. As jy egter koorsig is of benoud is moet jy 'n dokter sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: longpyn | 2013/04/11

Hi dokter... ek het is al vir 3 weke siek, ek kry pyne in my regter bors,sukkel om my arm bo my kop te hou en as ek hoes word dit agter my ribbes koud en ek kry 'n snaakse pop gevoel wat baie seer is en ook steekpyne asb kan jy my dalk help? dink dr. dis longvliesontsteekin

Reply to longpyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement