advertisement
Question
Posted by: Zet | 2011/03/05

Longontsteking

Hallo Dr,

Ek wil graag weet wat is die simptome van long ontsteking? Omtrent so 4 weke terug het ek erg gehoes op party stadiums het ek gevoel of ek doodgaan van die pyn van die hoes. Dit het darem weg gegaan maar van donderdag hierdie week af hoes ek alweer maar hierdie keer voel ek vreeslik moeg en pap en as ek asem haal roggel dit en die hoes is baie seer en my koors is heeltyd bo 37.8 dit voel partymal asof my keel toetrek na die hoes dan sukkel ek om asem in te kry dit voel of ek versmoor, ek wil nie eintlik na ''n dokter gaan nie, ek hoop eintlik dit sal weer weg gaan na ''n paar dae. ek is nie juis een wat van dokters en hospitale hou nie. Eks die tipe wat self medicate totdat ek nou regtig nie meer kan nie en dan ingee om dokter toe te gaan. Kan dit wees van Barlows disease? Ek het ook svt en Wpa en tans weet ek my bloed is baie dun want ek het weer orals blou kolle. As ek hoes proe dit ook nie juis normaal nie daar is so weird na smaak in my keel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zet

Jy beskryf vele simptome van longontsteking en ek stel voor dat jy eerder 'n dokter vir 'n borskas x-straal, 'n diagnose en behandeling konsulteer voor die infeksie hand uit ruk.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement