advertisement
Question
Posted by: Frieda | 2009/08/02

Longontsteking

Ek is 3 weke gelede ge-opereer om galblaas te verwyder. By tyde van opname het ek skynbaar longontsteking gehad, maar nie ek of dokters was bewus daarvan nie. Tydens operasie het my longe platgeval en ek was vir 4 dae in icu op longmasjien. dit is nou al 3 weke en ek voel nog verskriklik. Ek is swak - het nie krag, is bewerig, verskriklik duiselig, baie emosioneel en voel oor die algemeen mislik en sleg. Ek het al baie vitamiene, minerale en ander aanvullings geneem om my kragte aan te vul en vinniger te herstel, maar dit voel of niks help nie. Wat is fout? Hoe lank neem dit dan om te herstel vanaf die longontsteking/icu/longe platval?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Frieda
Jy mag dalk 'n bloed armoede he, jou dokter moet asb weer bloed trek en kyk hoe lyk jou ystervlakke en of daar nog tekens is van infeksie (soos 'n hoe witbloedsel telling)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement