advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2012/11/05

Longkanker

My pa is oorlede aan kanker en my ma ook en haar tyd raak min. Moet ek my gaan toets. Albei my ouers het straf gerook om ons. Ons was altyd blootgestel as kind en nou ook as volwassene as hulle kom kuier het. Ons het ook vriende wat rook. Ek weet daar is mense wat longkanker gekry het wat nog nooit gerook het nie. Ek het al toe ek jonger was maar dit was net vir ''n maand of twee. Oorreageer ek.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sandra

Ek stel voor dat jy jou dokter vir x-strale en genetiese toetse om vas te stel of jy 'n verhoogde risiko vir longkanker het. Dit is aangeteken dat mense wel longkanker van sekondere rook kan kry. Dit is altyd belangrik om bewus te wees van risiko faktore wat jou gesondheid kan aantas.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement