advertisement
Question
Posted by: bang | 2011/01/28

longfunksie

Beste dok,

Ek is pas ontslaan uit hospitaal met die volgende diagnose:

Longfunksie 71%, Saturasie (sonder suurstof) 86, ystertelling 3.2, hemoglobien 9, massiewe diafragmabreuk (maag reeds in boonste borskas)

Voor hospitalisasie was ek altyd moeg, geen asem.geen krag, erge hoofpyne.

Na behandeling vir ystertekort, vit D, magnesium, suurstsof (het ook nou n suurstofapparaat by huis vir 18 ure per dag se gebruik) voel ek regtig baie beter. Ek gaan oor drie tot 4 maande vir die hernia herstel.

Wat dink dokter is die effek v d mantelvliesbreuk en die ystertekort op die longfunksie? Het n mens darem n redelike lewensverwagtig met al hierdie slegte nuus?

dankie vir raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Met die herstel van die diafragmabreuk, waar 'n gedeelte van die gastrointestinale sisteem vanuit die borskas verwyder word, behoort al jou slegte simptome dramaties te verbeter. Ek dink werklik dat jy moet uit sien na die operasie en goeie resultate.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement