advertisement
Question
Posted by: Liana | 2011-11-27

Longe

Hoop Dr kan help. My man kry gereeld brongitus in die winter. En oor die algemeen as daar n kiem in die lig is kry hy n hoesie. Hy het so rukkie terug weereens brongitus gehad en was op antibiotika, maar het nie heeltemal gesond geword nie. Was weer dr toe en weer op antibiotika, maar sukkel nou nog met n hoesie wat kom en gaan. Is daar iets wat hy kan neem om sy longe bietjie sterker te maak of iets? Wil ook graag weet wanneer is dit regtig nodig vir antibiotika? Ons bly op n klein dorpie met net een dr en as jy dr toe gaan kan jy maar weet jy kry antibiotika. Dit kan nie goed wees om vir elke klein skeet antibiotika te drink nie. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

Jy kan anti oxidante gebruik soos ACEs bv Solal. Water inhame is ook belangrik vir die lugweg.
Die maag is baie belangrik. 60% van die immune stelsel kom van die GUT (maag) af. so kyk vir iets wat L-glutamine en probiotics bevat.

Antibiotika is vir secondary infeksies. As dit viraal is (veral in die begin van 'n verkoue) dan is antibiotika nie indicated nie. Dit hang ook af van ouderdom en ander probleme. as daar baie hart probleme word die antibiotika gegee as 'n voorsog.

Probeer Echinacea gebruik van so Mei maand om die immune stelsel te help

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement