advertisement
Question
Posted by: Gloria | 2009-11-17

Lomerigheid a.g.v. medikasie

Beste Dr

Ek is op die oomblik op die volgende medikasie daagliks: 200 mg Lamictin, 120 mg Cymbalta, 5 mg Ability en Yasmine. Ek is al seker vir twee jaar op hierdie pille (behalwe die Yasmine). My probleem is dat ek in die oggend baie lomerig voel by die werk maar dat ek beter voel soos wat die dag aangaan. Ek sukkel om my oë  oop te hou in die oggend en dis nie baie goed vir produktiwiteit nie. Ek doen meestal werk op die rekenaar en voel nie eintlik so lomerig oor naweke nie. In die aand is ek baie wakker. Hou hierdie dalk verband met die medikasie wat ek drink? Ek drink my medikasie net voordat ek gaan slaap. Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gloria
Dis waarskynlik jou medikasie se newe effekte wat jou so slaperig maak - probeer dit vroeer in die aand drink ( so 18h00 as moontlik) Dit gee dit bietjie kans om te begin werk voor jy moet gaan slaap en sal dalk meer uitgewerk wees teen die volgende oggend.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-11-17

Hallo Gloria
Dis waarskynlik jou medikasie se newe effekte wat jou so slaperig maak - probeer dit vroeer in die aand drink ( so 18h00 as moontlik) Dit gee dit bietjie kans om te begin werk voor jy moet gaan slaap en sal dalk meer uitgewerk wees teen die volgende oggend.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement