advertisement
Question
Posted by: Tom | 2008/12/04

Lomerig by werk

Hi
Ek raak ongelooflik lomerig by die werk, soveel so dat dit my werk beinvloed. Ek het ook n baie dowwe kop en voel omtrent nie wakker nie. Ek voel omtrent net die eerste uur in die dag na ek geslaap het redelik ok. Ek werk heeldag op die rekenaar, neem breke en drink tee, maar nogtans bly moeg en vaak - Is dit maar net einde van die jaar uitputting? of een of ander toestand? Ek voel oorwerk en gaan einde van volgende week met verlof.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tom
Snork jy snags of het jy verkoue met 'n toe neus? Jy slaap dalk te lig of word kort kort wakker in die nag. Dit kan ook veroorsaak word deur uitbranding of mediese probleme soos bloedarmoede. Laat jou dokter bietjie na jou kyk
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement