advertisement
Question
Posted by: Net Ekke | 2008/12/07

Locabiotal

Hi Doc

Ek het die laaste 2 maande erge sinus en hooikoors.
Ek het mitral prolapse en asma.
Mag ek locabiotal gebruik om te kyk of dit sal help, want ek het al baie goed probeer, gegee deur my dokter, maar niks werk nie.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n allergie spesialis maak, aangesien locabiotal gebruik word vir bakteriele infeksie en nie vir die beheer van allergie nie.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Fransie | 2013/05/11

Net Ekke, ek lees nou jou briefie oor die gebruik van Locabiotal, want ek sien toe jy het ook Asma. Ek voel so jammer vir jou ook. My suster 65jr oud het ook asma en n staats hospitaal pasient, sy het my nounet gechat en gese dat die dr haar Locabiotal gegee het, en dan moet ek altyd vir haar op internet kyk en oplees. Sy sukkel ook VERSKRIKLIK BAIE is altyd siek en weet net nie meer nie. Sy kannie gaan waar sy wil en gaan uitvind of toetse gaan vat wat sy graag wil nie want daar is netnie geld vir dit nie.Soos Dr. Anrich nou vir jou se jy moet na n allergiese spesialis toe gaan, ek hoop dat jy dit kan doen, maar my suster sal dit ook nie kan doen nie. Ek gaan nou maar nog bietjie rond google en sien wat ek nog oor die Locabiotal kan kry? Baie sterkte vir jou en hoop dat jy die regte behandeling kan ontvang. Groete, Fransie

Reply to Fransie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement