advertisement
Question
Posted by: Ronel Schlebusch | 2012/08/04

liver

ek wil net graag weet wat beteken left liver lobe palpable?ek was by die dokter en hy het dit op my verwysings brief geskryf maar nooit gese wat dit beteken nie.hy het my na n hartspesialis gestuur want hy het gese da is iets fout en da was niks fout nie.ek was vi bloedtoetse en dit was skoon.moet ek vi verdere toetse gaan al was my bloedtoetse skoon?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel

Dit beteken dat die dokter jou linker lewer lob onder jou ribbes kon voel. Dit is moontlik dat jou lewer vergroot is en dat jou dokter gedink het dit is weens hartsiekte.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ronel Schlebusch | 2012/08/08

Ek was by n hartspesialis en hy het gese dat da niks fout is met my hart nie so ek verstaan nie so lekker nie.kon die dokter verkeerd wees of die hart spesialis? Die hartspesialis het al die nodige toetse gedoen.Wat kan nog die vergroting van my lewer veroorsaak behalwe my hart en is dit gevaarlik?

Reply to Ronel Schlebusch

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement