advertisement
Question
Posted by: Besré  Barnard | 2010/12/07

lipoplastie

Sal graag op my maag,heupe en boude dit wil doen. Weet u dalk van ''n betroubare dr in Bloemfontein of moet ek liewer Kaap toe?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLiposuction Questions

Hi Besré

Dankie vir die navrae. Ongelukkig weet ek nie wie is beskikbaar in Bloemfontein wat liposuig prosedures doen nie. Dit beteken nie dat daar nie iemand betroubaar is nie.

Dis gewoonlik 'n goeie idee om te begin deur jou GP te vra na wie hy gewoonlik pasiente verwys. Kry 2 of so name en gaan sien die dokters. Kyk na hul voor en na fotos en vra hoe lank hulle dit al doen. Besluit dan daarna of jy gemaklik voel of nie.

Ek hoop dit help!

Groete

Dr Kotze

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Liposuction Questions | 2010/12/13

Hi Besré

Dankie vir die navrae. Ongelukkig weet ek nie wie is beskikbaar in Bloemfontein wat liposuig prosedures doen nie. Dit beteken nie dat daar nie iemand betroubaar is nie.

Dis gewoonlik 'n goeie idee om te begin deur jou GP te vra na wie hy gewoonlik pasiente verwys. Kry 2 of so name en gaan sien die dokters. Kyk na hul voor en na fotos en vra hoe lank hulle dit al doen. Besluit dan daarna of jy gemaklik voel of nie.

Ek hoop dit help!

Groete

Dr Kotze

Reply to Liposuction Questions

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement