advertisement
Question
Posted by: Annemarie | 2012/08/14

Lipoom

Ek het verskriklik baie lipome. En kry net al hoe meer. Ek wil net graag uitvind wat dit veroorsaak en hoe ek kan voorkom om nog meer te kry. Ek wil dit nie laat uitsny nie, want ek sal veels te veel sny merke he, kan daar iets ander aan gedoen word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Annemarie
Lipome is versamelings van vet binne dunwandige kapsules wat gewoonlik onder die vel voorkom. Tans weet ons nie wat dit veroorsaak nie en dit word gewoonlik chirurgies verwyder indien 'n lipoom seer word of ontsteking ontwikkel of te groot word, ens.
Lipome mag oorerflik wees, maar daar is tans nie juis behandeling daarvoor beskikbaar, en dit word ook nie aan dieet of enige siektetoestande gekoppel nie. Indien jy las kry van een van jou lipome, sal dit raadsaam wees om ‘n Dermatoloog te konsulteer.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: marina noordman | 2012/10/12

my husband has a lipoom 30cm into his colon dr said to danger.

Reply to marina noordman
Posted by: DietDoc | 2012/08/15

Beste Annemarie
Lipome is versamelings van vet binne dunwandige kapsules wat gewoonlik onder die vel voorkom. Tans weet ons nie wat dit veroorsaak nie en dit word gewoonlik chirurgies verwyder indien 'n lipoom seer word of ontsteking ontwikkel of te groot word, ens.
Lipome mag oorerflik wees, maar daar is tans nie juis behandeling daarvoor beskikbaar, en dit word ook nie aan dieet of enige siektetoestande gekoppel nie. Indien jy las kry van een van jou lipome, sal dit raadsaam wees om ‘n Dermatoloog te konsulteer.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement