advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-08

Q.

Lipoom

Baie dankie vir dokter se terugvoering 04/06/09 maar ek het
vergeet om te vra hoe ontstaan ’ n Lipoom en as my dokter
my vir ’ n reeks bloedtoetse gestuur het sal dit wys as daar
iets is wat nie reg is nie. Toetse was vir die volgende
U& E Kreatinien, VBT Besinking Plaatjies, Lewerfunksies (kort),
Lipogram, Tiroiedfunksies (T4,TSH), Glukose (Vast). Het nog nie
die uitslae gekry nie.
Dankie


Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
'n Lipoom is maar net 'n vergroeisel van vet selle, dit is nie kankeragtig nie. ( amper maar soos 'n moesie of 'n eelt 'n oorgroei van selle is) Die bloedtoetse wat jy gehad het het getoets vir nierfunksie, bloedtelling en stolling, lewer funksie, cholesterol, skildklier,en suiker. Daar is nie 'n bloed toets vir lipome spesifiek nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Stef | 2013-08-06

Ek wil weet wat veroorsaak dit. Want ek het een op my arm en hy wordniegroter nie. My seun het een in st Mel. Hulled hasn't him bandage hiring.

Reply to Stef

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement