advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2009-04-06

Lipoom

Ek het n lipoom aan die onderkant van my ribbes, die pyn is ondraaglik dr kan dit eers vewyder die 21 ste.
Wat is die oorsaak en kan dit kwaadaardig wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
Lipome is in 99% van kere nooit kwaadaardig nie. Dit is snaaks dat dit so erg seer is, want gewoonlik is lipome glad nie pynlik nie. As dit rooi en warm is het dit dalk infeksie ingekry. Weet jou dokter dat dit baie seer is? Indien nie, moet jy hom laat weet sodat hy kan kyk of hy die operasie kan vervroeg.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Christelle van Wyk | 2009-07-21

My man het ' n knop aan sy rug (lae) ontdek nadat hy van Amerika af gevlieg het wat die dokter toe bevestig het dat dit ' n lipoom is. Kan die lang sit (soontoe en terug in ' n week se tyd) van die vlug dit veroorsaak het? Indien nie, wat is die oorsaak daarvan en kan dit slegs met ' n operasie verwyder word?

Reply to Christelle van Wyk

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement