advertisement
Question
Posted by: RIN | 2010-11-26

lipo op maag

Wil net graag weet met 3 ceasers geboorte het nou ''n maag ontwikkel wat oorhang wat is die beste om dit weg te kry en is dit beste om lipo te he en wat is die pryse om dit te doen.

thanks

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLiposuction Questions

Hi Marinda

Dankie vir die navrae.

Dit klink of 'n vorm van lipo wel di oplossing vir jou sal wees.

Die beste is om 'n dokter/plastiese chirurg in jou omgewing wat liposuig prosedures doen te besoek vir advies. Die regte prosedure vir jou kan slegs na ondersoek voorgestel word. Daar is verskeie opsies wat beinvloed word deur kwaliteit van die vel, grootte van die 'oorhang' en hoeveelheid vet wat verwyder moet word.

Dokters wat spesifiek VASER liposuig prosedures doen se besonderhede kan gevind word op www.vaser.co.za

Die koste wissel baie en word gewoolik gedurende konsultasie bespreek.

Lekker dag

Dr B Kotze

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Liposuction Questions | 2010-11-29

Hi Marinda

Dankie vir die navrae.

Dit klink of 'n vorm van lipo wel di oplossing vir jou sal wees.

Die beste is om 'n dokter/plastiese chirurg in jou omgewing wat liposuig prosedures doen te besoek vir advies. Die regte prosedure vir jou kan slegs na ondersoek voorgestel word. Daar is verskeie opsies wat beinvloed word deur kwaliteit van die vel, grootte van die 'oorhang' en hoeveelheid vet wat verwyder moet word.

Dokters wat spesifiek VASER liposuig prosedures doen se besonderhede kan gevind word op www.vaser.co.za

Die koste wissel baie en word gewoolik gedurende konsultasie bespreek.

Lekker dag

Dr B Kotze

Reply to Liposuction Questions

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement