advertisement
Question
Posted by: Lilly | 2012/08/23

Linker arm pyn

Hello..Laas maand het my kake amper so te se styf getrek kan nie beskryf nie, maar dit het net 1 keer gebeur, en nou verlede week was ek net naar, as ek eet het ek beter gevoel, maar naar weer terug gekom,. ek het saterdag aand my naarheid pille gedrink, net na voor ek wil gaan slaap het my hart baie vinnig geklop, amper gevoel of ek wil omkap, ek het toe maar gaan slaap. En nou gister aand het my linker arm begin pyn terwyl ek geslaap het en die pyn kom en gaan. Voel ''n bietjie lammerig aan my arm. Wat kan dit wees? ek is 34 jaar oud.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lilly

Jy moet so spoedig moontlik jou dokter vir 'n ondersoek en EKG konsulteer om die moontlikheid van hartsiekte uit te skakel. Hartsiekte kan met naarheid, 'n vinnige hartklop, 'n lam linkerarm, asook kaak simptome presenteer. Daarom is dit baie belangrik om jou dokter te konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Ilse | 2016/03/03

Meer as 'n week terug het my linkerarm so lam gevoel gehad kon skaars my arm lig. Was naar en het vreeslike steek pyn op my maag gekry. En die week is ek baie moeg kan skaars my oe oop hou en het ook hoofpyn. Wat kan dit wees?

Reply to Ilse
Posted by: Anonymous | 2014/10/24

My linkerarm gaan dood, en steek soos naelde vir dae lank. Kan dit my hart wees? of kan stress dit ook veroorsaak? my ma is oorlede aan hartaanval.

Reply to Anonymous
Posted by: Jacqueline Wesso | 2012/09/25

My 15 year old daughter suffers from a pain in her left arm. Can she also be suffering from heart problems?

Reply to Jacqueline Wesso
Posted by: Anon | 2012/08/23

Dit kan ''n hart aanval wees, Gaan nou dokter toe.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement