advertisement
Question
Posted by: Lana | 2010-03-30

Limfoom

My broer het ''n limfoom in sy lae rug. Die dr het net vir hom gesê  dit moet verwyder word en as dit pynlik is kan dit kwaadaardig wees. Wat presies beteken dit? Het my broer kanker of is die kans groot dat hy kanker het? Hy is 24. Die " limfoom"  sit net onderkant sy vel in sy lae rug.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lana,
Ek dink hy bedoel dalk Lipoom (limfoom is witbloedsel kanker en maak nie knoppe nie)Lipome is gewoonlik nie kwaadaardig nie. Baie keer verwyder ons dit omdat dit die pasient pla of infeksie in kry.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: joeb joubert | 2010-06-06

op onderkant van maag net onder vel harde kol grootte30cmby25cm

Reply to joeb joubert
Posted by: juanita stanbridge | 2010-04-28

appel grootte groeisel aan nek,wat is n limfoom ?verduidelik die tipes asb

Reply to juanita stanbridge
Posted by: cyberdoc | 2010-03-30

Hallo Lana,
Ek dink hy bedoel dalk Lipoom (limfoom is witbloedsel kanker en maak nie knoppe nie)Lipome is gewoonlik nie kwaadaardig nie. Baie keer verwyder ons dit omdat dit die pasient pla of infeksie in kry.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement