advertisement
Question
Posted by: Ewert | 2008/09/09

Limfklierontsteking

Ek ' n man van 73 en boer nog voltyds. Ek het ' n onderarm abses wat waarskynlik veroorsaak is deur depriez nocard virus. Die abses het spontaan oopgegaan na ek begin antibiotika drink het. Die plaaslike dokter het die groter oopgemaak en gedreineer en ' n antiseptiese prop ingesit wat 2 dae ingebly het. Na 6 - 7 weke dreineer die plek nog en die dokter beweer dat dit normaal is en dat die plek baie diep was. Wat dink u?
Groete
Ewert

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Ewert
Jong dit klink vir my bietjie lank om te dreineer - sien jy 'n sjirug?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Ewert | 2008/09/12

Dr Bets.
Baie dankie ek sal jou raad volg.
Groete
Ewert

Reply to Ewert
Posted by: Dr Bets | 2008/09/10

Hi Ewert
Vra hom om jou te verwys na ' n sjirurg vir ' n tweede opinie - ek is net bang die ding vorm ' n fistel - dit is ' n chroniese dreinerende buis uitgevoer met velselle en kan nogal ' n lastige ding wees om op te klaar.
Dr Bets

Reply to Dr Bets
Posted by: Ewert | 2008/09/10

Nee, ek was net by die plaaslike dokter. Hy se hy kan niks anders verkeerd sien nie en nou voel ek asof ek piep en iepiekonders het.
Groete
Ewert

Reply to Ewert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement