advertisement
Question
Posted by: Alet | 2009/02/13

limfklier kanker

My skoonsus is gediagnoseer met 3de graad limfklier kanker, die spesialis gaan nie opereer nie net chemo gee, sy loop nou al 2 weke met ' n drein sakkie, eers het daar net bloed uitgekom, nou kom daar groenerige vrot water uit, sy is vandag weer opgeneem in die hospitaal.sy swel verskriklik op, moet ons bekommerd wees?sy is so bang om dood te gaan, sy is net 29 jaar ou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Alet

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek is jammer om van jou skoonsus se diagnose te hoor. Ongelukkig het limfklier kanker 'n baie slegte prognose in die gevorderde stadium. Ek stel egter voor dat julle die saak met haar onkoloog bespreek, aangesien hy meer lig op die onderwerp sal kan stel.

Sterkte

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/26

My dogter van 16 was by 'n spesialis wat 'n biopsie sou gedoen het gister op haar limfklier. Sy is na hom verwys na haar huisdr bloedtoetse gedoen het omdat sy permanent geswelde limfkliere het en koors. Die spesialis het besluit om nie biopsie te doen maar om hele limfklier na haar eksamen te verwyder? Sy bly by haar pa in JHB en ek in die Kaap. Niemand se my niks. Eks baie bekommerd??

Reply to Anonymous
Posted by: Malt (non Hodgkin's) lymphoma kanker Indie oog | 2014/02/05

Hi daar. Ek was gediagnoseer n jaar terug met non hodgkins lymphoma in my oog en het 18 radiation sessies gehad... Het dit nou weer inidie oog. Wat is die geskiedenis van Malt kanker Indie oog? Sal ek ooit ontslae kan raak van dit?

Reply to Malt (non Hodgkin's) lymphoma kanker Indie oog

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement