advertisement
Question
Posted by: Chantal | 2011/11/22

Limf Kliere

Hi, ek wil net graag uit vind oor limf kliere, Ek sukkel nou al meer as ''n jaar met my kliere in my kop en nek, het al navrae gedoen op health24 en die een dokter het vir my gese dit is my limf kliere waarmee ek sukkel en ek sal ''n dokter moet gaan sien, ek was nou al by twee verskillende dokters en nie een van hulle kan die probleem op los nie,die eers dokter het gese dit is jappie griep en een of ander griep wat my ook moeg maak so hy het my net vitamine B12 inspuitings gegee vir n maand lank, dit was nie eers ''n maand later nie, toe voel ek maar net weer dieselfde, toe gaan ek vir ''n tweede opienie en die dokter het vir my op ''n twee weke antibiotika kurses gesit en dit het ook nie gewerk nie Ek wil ook net weet het mangels iets te doen met dit of nie. Dis ok nie elke dag wat ek so voel nie, maar dit word net erger, vanaf die naweek het ek nog elke dag hierdie snakse gevoel in my nek en middel rug as gevolg van die kliere en my keel bly krapperig voel maar ek hoes glad nie, soms is te erger as ander dae, Ek wil net graag weet wat moet ek doen en is daar dalk ''n specialist wat net met kliere werk wie my dalk kan help en raad gee oor limf kliere. Wil ook net weet wat is die oor saak van die limf klier.


Chantal

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chantal

Ek stel voor dat jy 'n oor, neus en keelspesialis konsulteer. Kroniese mangelontsteking en sinusitis kan 'n oorsaak wees vir jou simptome. 'n Biopsie van die limfkliere sal geneem moet word vir ontleding om 'n definitiewe diagnose te kan maak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ina | 2015/10/10

ek wil graag weet moet nou vir operasie gaan om kanker verspreiding te keer in buik,hul gaan limfklier,eierstokke verwyder,wat kan ek te wagte wees daarna as die limfklier verwyder word(effek op my liggaam) dankie

Reply to ina
Posted by: bianca ferreira | 2015/04/22

Goeie more chantal ek sit ook nou met daai prob in jou keel waar hul jou mangels uithaal is daar kliere myne lyk soos balletjies aanmekaar en dit is baie erg. Dit voel of j nie kan sluk nie hier is my email adres ferreirabianca256@gmail.com

Reply to bianca ferreira

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement