advertisement
Question
Posted by: Sue | 2011/04/12

Limf

Dag. Vertel my asb wat behels n limf masering en waarvoor word dit gedoen. Ek sukkel met enkels wat swel en het gehoor dit kan die limf in mens se lies wees wat n blokkasie vorm. Daar is niks anders met my fout. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sue
Limf edeem is 'n baie spesifieke siekte wat veroorsaak word deur verstopping van limfbane wat vog terug neem na die hart. Enkels wat swel kan veroorsaak word deur hart of niersiekte, lae protein vlakke in die bloed of limf probleme. Mens moet eers die oorsaak bepaal, so ek stel voor dat jou dokter daarna kyk en bloedtoetse doen as nodig. Limfmassering help die terugvoer van limf as daar probleme met normale vloei is - sien http://en.wikipedia.org/wiki/Manual_lymphatic_drainage
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: johan | 2015/09/25

My vrou het onlangs n totale knie vervanging gehad so 3 maande gelede aan die linker been die hele been tot haar voet het dramaties begin swel ( haar enkels bly permanent geswel ) Sy gebruik water pille .Sy was nou opgeneem in die hospitaal en volgens die dokter s is dit LImf edeem en ook oppervlakkige spat are kan dit gevaarlik of nadelig wees ?? my epos (joma@crazyweb.co.za

Reply to johan
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/12

Hallo Sue
Limf edeem is 'n baie spesifieke siekte wat veroorsaak word deur verstopping van limfbane wat vog terug neem na die hart. Enkels wat swel kan veroorsaak word deur hart of niersiekte, lae protein vlakke in die bloed of limf probleme. Mens moet eers die oorsaak bepaal, so ek stel voor dat jou dokter daarna kyk en bloedtoetse doen as nodig. Limfmassering help die terugvoer van limf as daar probleme met normale vloei is - sien http://en.wikipedia.org/wiki/Manual_lymphatic_drainage
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement