advertisement
Question
Posted by: KARIN | 2012/08/22

Lighooftig / Dronk-kop


Ek het al vir die afgelope 3 weke n snaakse lighooftige - dronk kop gevoel. Ek het oor die algemeen meer lae bloeddruk, maar nie gevaarlik laag nie. My bloeddruk was onderskeidelik 107 / 80 en 90 / 70 n week terug, maar die Dr het vir my gese dis fine. My skoonma is n suster en het een aand na werk my suiker getoets en was 4.4 (na n dag se etes soos normaal). My yster was normaal.
Dit voel vir my asof coke my TYDELIK beter laat voel, seker agv die suiker inhoud. Maar na n ruk voel ek maar net weer duislig en dronkkop.
Ek het ook al vir 3 weke n verkoue / griep wat nie wil weg nie, (ek was n week terug by n GP) my keel bly seer, dis vir n paar dae beter en dan kom dit net weer terug, so ook n hoes wat ek nie van ontslae kan raak nie.
Ek is GLAD NIE n sieklike mens nie, maar die keel, hoes en lighooftigheid wil my net nie los nie.
Enige raad asb?
Karin

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karin

Jou simptome is heel waarskynlik weens die verkoue. Jy kan jou dokter vir 'n 24 uur bloeddruk monitor om vas te stel of jy aan lae bloeddruk lei. Daar is medikasie beskikbaar om lae bloeddruk te beheer. Ek stel voor dat jy gereeld klein maaltye eet en meer sout by jou dieet voeg.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lynn April | 2015/07/14

ekt ook dieselfde simptomes en is ook ni n sieklike mens ni.ekt opgelet dt dit sekere tye vn di maand is.ekt gwonder of dit ni n change of life thing is ni.l,m forty seven yrs old.Its quite a scary feeling and drink a tablet for motion sickness.It takes the dizzyness away but the next month its all back again

Reply to Lynn April
Posted by: Arthur Muller | 2012/11/22

Voel lighooftig, evens bewerig en as ek loop voel dit nie as ek trap nie. My bloeddruk is met tye117 / 59 wanneer ek so voel. Dit is nie altyd so nie maar sal soms uit die bloute gebeur. Oor die algemeen is ek `n gesonde persoon en hou my gewig binne perke. Ek is 49 jaar oud.

Reply to Arthur Muller

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement