advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011/02/01

Lighoofdig

Hi Dr
Voel al 2 weke nie lekker, ore voel toe,lighoofdig en soms dowwe pyn in my kop. GP het laasweek antibiotika gegee vir Sinusdrup. Ek was vandag by ENT want ek voel nog dieselfde. Hy kan geen teken van infeksie of sinus kry nie. Wat ander oorsake kan daar wees? Ek is die afgelope tyd angstig en gestress , het Cilift gekry maar het na 1 pil opgehou want dit het my baie siek gemaak. Weet nie nou watter kant toe nie, wens ek kan weer my ou self terugkry.

Dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
As jy nie 'n infeksie in jou ore het nie, moet jy dalk net kyk na jou bloeddruk. As jy baie angstig is, vra jou dokter om dalk iets soos Xanor te probeer (maar begin met 'n baie lae dosis) Cilift is 'n goeie antidepressant/anti-angstigheid pil maar mens moet partykeer met 'n lae dosis begin tot jou lyf daaraan gewoond raak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Charlie | 2011/02/03

RE: Lighoofdig.en dronk. Al 2jaar an en af. Nekspasma.steek in di ore. Oe seer voel of opgeponp is .en hoofpyn.en in my kop bo my voorkop voel dt of iemand my brein roer . En as ek opstaan voel dt of my kop vol bloed loop .het druking en dan ga dt oor.elke keer as ek opstaan. Het al my oè  getoets. Niks. Het oor neus en keel. specialist gesien. Hy kry niks ek raak so van balans af dat ek vi 3dae plat lè . Kan ni regop staan.afekteer my lewe erg.asb

Reply to Charlie
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/01

Hallo Lala
As jy nie 'n infeksie in jou ore het nie, moet jy dalk net kyk na jou bloeddruk. As jy baie angstig is, vra jou dokter om dalk iets soos Xanor te probeer (maar begin met 'n baie lae dosis) Cilift is 'n goeie antidepressant/anti-angstigheid pil maar mens moet partykeer met 'n lae dosis begin tot jou lyf daaraan gewoond raak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement