advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010/04/12

Lighoofdig

Hi Dr Bets

Ek is die afgelope paar dae lighoofdig. Was laas Woensdag uit op diepsee , nie vir lank maar het nogtans seesiek geraak want die duinings was hoog. Kan dit wees hoekom ek dizzy is en wanneer sal dit opklaar. Ek het ook ''n nek spasma en het my nek goed maseer met ''n masjien, wonder of dit nie ook dalk die oorsaak kan wees nie. Is nou bang om die maseerder weer te gebruik, maar die nek voel beter. Baie dankie vir die raad byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Jy het waarskynlik vertigo. Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir Serc of Stugeron vir 'n paar dae - dit gaan gewoonlik oor in 'n week. Laat jou dokter ook net jou bloeddruk toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/13

Hallo Lala
Jy het waarskynlik vertigo. Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir Serc of Stugeron vir 'n paar dae - dit gaan gewoonlik oor in 'n week. Laat jou dokter ook net jou bloeddruk toets.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement