advertisement
Question
Posted by: Turf | 2012/03/29

Lig aan die einde van die tonnel

Beste Dr Anrich

Net ''n kort boodkskap om dokter te laat weet die moonboot is af.

Ek het laas Vrydag weer met fisio begin en alle oefeninge sover is pyn-vry. Die trek-gevoel van die tendon onder die groottoon blyk ook om genees te wees. Ook geen swelsel meer nie.

Ek loop normaal, alhoewel stadig en versigtig. Sukkel nog bietjie om die normale looppatroon terug te kry en die gewrig van die groottoon is maar styf en wil nog nie lekker buig in die loop nie. Die bal van my voet (veral onder die groottoon gewrig) is maar nog bietjie hard en styf, wat seker scar tissue is.

Ek is bietjie bang dat die normaal loop weer iets sal skeur, maar sover gaan dit goed.

Dankie vir alle hulp en advies in die verlede.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Turf

Dankie vir die terugvoering.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement