advertisement
Question
Posted by: sandra | 2010/12/06

liespyn

ek kry soms die seerste liespyn wat afloop tot by my knie, dit voel soos ''n bloukol as jy hard daarop druk.dit is feitlik net in my regterbeen.dit is al ongv 2jr teenwoordig.dit is nie permanent nie,maar is soms werklik ongemaklik en seer.ek was al dr. toe, sy beweer dit kan verband hou met ''n rugsenuwee..ek wil weet of dit enigsins moontlik a.g.v.''n blaas aandoening of van die vrouedele(ovaria)kan wees. ek was wel begin 2010 vir ginekelogiese ondersoek en als was normaal...dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sandra
Infeksie of inflammasie in die bekken kan 'n lam seer gevoel in jou bobene gee maar dis gewoonlik aan albei kante. Jy sal dan ook ander simptome hê soos uriene wat brand, pyn met gemeenskap of 'n vaginale afskeiding. Die volgende goed kan lies pyn veroorsaak:
Nierstene, Heupgewrig probleme soos bursitis, arthritis, dikderm spasma, ovariële siste, senuwee wat knyp in die rug (om en by Lumbale werwel 3)
As dit aanhou moet mens dalk maar gaan vir verdere ondersoeke van die heup en rug as Urine skoon toets en ginekologies alles normaal is
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/06

Hallo Sandra
Infeksie of inflammasie in die bekken kan 'n lam seer gevoel in jou bobene gee maar dis gewoonlik aan albei kante. Jy sal dan ook ander simptome hê soos uriene wat brand, pyn met gemeenskap of 'n vaginale afskeiding. Die volgende goed kan lies pyn veroorsaak:
Nierstene, Heupgewrig probleme soos bursitis, arthritis, dikderm spasma, ovariële siste, senuwee wat knyp in die rug (om en by Lumbale werwel 3)
As dit aanhou moet mens dalk maar gaan vir verdere ondersoeke van die heup en rug as Urine skoon toets en ginekologies alles normaal is
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement