advertisement
Question
Posted by: Jo-hansie | 2009/01/15

Liefde maak probleem

Subject: Liefde maak probleem
Posted by: Jo-hansie
Message:
Subject: Liefde maak probleem
Posted by: Jo-hansie
Message:
Ek en my man (48) het altyd nog '  n goeie seksuele verhouding gehad. Ons het gereeld 4-5 keer '  n week liefde gemaak. Die afgelope 5-6 maande het die seks lus ietwat verander. My man is '  n hoë  bloed lyer en neem kroniese medikasie daarvoor. Die probleem is dat ons nou net een keer '  n maand / twee maande seks het maar dan word my man pap terwyl ons liefde maak en kan dus nie die liefdespel voortsit nie. My man is baie lief vir my, altyd baie liefdevol en teer en hy vroetel gedurig met my. Wat kan die probleem wees? of Is ek die probleem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Jo-hansie
Die bloeddruk medikasie is dalk die sondebok - dit kan impotensie veroorsaak. Dit het tot gevolg dat die mans stress oor hulle "performance" en dan begin seks vermy. Laat hy dit met julle GP bespreek of vra dat hy hom na 'n uroloog verwys. Sy medisyne moet dalk verander word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement