advertisement
Question
Posted by: Annie | 2012/05/29

Lichen Aureus

Hi Dok

Ek het ''n vreemde vlekkie opgemerk onder op my boud, ''n ruk terug en het uiteindelik vandag ''n dermatoloog gaan sien. Sy het gese dis Lichen Aureus.

Ek het nou oral op google gaan soek vir moontlike oorsake asook moontlike behandeling...Daar is nie baie inligting hieroor nie, en meeste inligting is nie bedoel vir lesers wat nie mediese terme verstaan nie.

Het Dok dalk enige raad vir my? Sal dit vansself later weggaan? Die dermatoloog het gese dat daar nie regtig behandeling is daarvoor nie en dat ek dit net moet los? Ek weet nie of ek dit net kan los nie? Ek wil ten minste probeer om iets daaraan te doen?

Enige raad sal baie waardeer word.

Vriendelike groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annie

Daar is ongelukkig nie baie inligting hieroor nie. Die letsel ontstaan gewoonlik spontaan, sonder enige spesifieke rede en verdwyn gewoonlik met of sonder behandeling.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement