advertisement
Question
Posted by: Madelein | 2010/09/10

Libido/ menopause

Dr, ek is 44 jaar oud en het op 29 reeds ''n histerktomie gehad( eierstokke nie verwyder nie). Tot so jaar terug was dit die wonderlikste ding wat ek vir my self laat doen het. Ongeveer ''n jaar terug het ek agter gekom dat my libido begin afneem. Dit is egter nou op so punt dat ek begin besef dat dit probleme in my huwelik kan veroorsaak. Ek en my man is 22 jaar getroud en ons het geen probleme in die huwelik self nie.

Ek ervaar erge vaginale droogheid, so erg dat seks pynlik is en alhoewel ek KY gel gebruik help dit net vir ''n klein rukkie gedurende die voorspel. Dit voel asof ek geen klitorale stumilasie voel nie en ek reageer net nie op stimulasie nie. My tepels is ongelooflik sensitief, baie erger as voorheen.

Ek het so 3 jaar terug begin om gesigshare (op die ken en bo-lip) te ontwikkel. Dees dae voel dit asof ek kan weg hardloop as my man net efffens toenadering soek. In my hart begeer ek dit maar my liggaam wil glad nie saamwerk nie.

Ek was in Februarie by my Ginekeloog en sy het bloedtoetse gedoen en daarvolgens is ek nog nie in my menopause nie.

Wat doen ek in tussen met my probleem ? Hoe sal ek weet dat ek in my menopause in gaan. Sonder die menstruasie is dit nogal moeilik. Hoekom kry die baard as dit nie menopause is nie ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The symptoms of menopause start several years before the actual menopause. this is called perimenopause. You can use Premarin cream for the vaginal dryness. It is very common for libido to start decreasing at this age. HRT may help.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010/09/12

The symptoms of menopause start several years before the actual menopause. this is called perimenopause. You can use Premarin cream for the vaginal dryness. It is very common for libido to start decreasing at this age. HRT may help.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement