advertisement
Question
Posted by: ZD | 2009/12/15

Libido

Help asb! Ek is ' n 47 jare vrou in baie gelukkige huwelik met wonderlike man!! Twee kinders en ons huishouding great!! Ek gebruik Eltroxin vir baie jare en tans erge hittegloede. Ek wil geen hormoonvervanging gebruik nie. Baarmoeder verwyder 14 jaar gelede. Gebruik ' n klein blou pilletjie ietsie soos Migraine.. (nie seker v naam). My grootse probleem is " geen Libido"  nie. Ek is so bang dit raak ' n probleem in my en my man se verhouding. Hy verstaan waardeur ek gaan met my skildklier en oorgangstydperk, maar ' n man se behoeftes is anders. Ons is so lief vir mekaar en daardeur weet ek, ek moet iets kry wat my kan help om weer my libido terug te kry. Ek het die probleem al seker vir 3 jaar. Ek is glad nie vir hormoonvervanging nie omdat ek met my borste sukkel van tyd tot ty.d Kan u asb vir my raad gee? Ek is desperaat!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

APr6t from HRT and testosterone implants, there are no other medications for libido.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annette Kruger | 2010/04/29

what is the best hormone therapy to use

Reply to Annette Kruger
Posted by: gynaedoc | 2009/12/20

APr6t from HRT and testosterone implants, there are no other medications for libido.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement