advertisement
Question
Posted by: Lida | 2010/11/08

Lexamil en angsaanvalle

Hi, Ek is op 20mg Lexamil - wil net weet of dit sal help met angsaanvalle? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lida
Ja dit sal help - as jy dit nou net begin drink het, moet jy dit so 2 weke kans gee om die volle effek te bereik. Dit is vir my 'n beter medisyne om te gebruik as kalmeer pille soos valium want dit is nie verslawend nie en maak mens nie so vaak nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/08

Hallo Lida
Ja dit sal help - as jy dit nou net begin drink het, moet jy dit so 2 weke kans gee om die volle effek te bereik. Dit is vir my 'n beter medisyne om te gebruik as kalmeer pille soos valium want dit is nie verslawend nie en maak mens nie so vaak nie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement