advertisement
Question
Posted by: Louisa | 2008/11/13

Lewerversaking

My ma is gediagnoseer met lewer versaking. wat beteken dit. hoe enrnstig is dit? Sy het baie vog in haar ligaam en is baie opgeswel. die dokters het probeer om dit te dreineer maar haar liggaam het in skok in gegaan en hulle moes ophou.
Moet sy ' n spesiale dieet volg. wat wag vir ons vorentoe?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Louisa
Soms is lewerversaking omkeerbaar, maar soms gee die lewer heeltemal in en is 'n lewer oorplanting die enigste uitweg. As sy baie vog terughou, klink dit amper vir my of sy hartversaking ook het. Jy gee nie vir my genoeg inligting om regtig 'n behoorlike antwoord te kan gee nie - maar haar dokter behoort vir julle te kan sê wat die beste behandeling vorentoe sal wees?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: hyla | 2014/05/12

My man het 'n nier oorplanting gehad en al medikasie wat nier 100 % hou het nou soveel skade vir lewer veroorsaak. Sal dokter's 'n leweroorplanting ook kan doen?

Reply to hyla
Posted by: Magda | 2013/11/15

Ek het vandag gegaan vir 'n sonar hulle se ek het baie vet om my lewer ek is ook geswel en my lewer groeie na die linkerkant want hy is 200 keer vergroot. Wat gaan gebeur ek is bang

Reply to Magda
Posted by: Anonymous | 2009/05/16

Goeie dag. Graag wil ek dr se raad vra, my pa het ' n verskriklike pyn so rondom die krop van sy maag! En sy oe is goudgeel. Die dir het gister ' n gastraskopie gedoen en gese hy' t spatare in sy maag wat is dit? Dan ook het hy gese hy' t vog in sy buik, en dat hy lewerversaking het? Hy' t nooit baie gedrink nie net per geleentheid, en dan ook net 3-4 doppe, hy' t ook nooit strawe medikasie gebruik nie. Kan dit wees?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement