advertisement
Question
Posted by: lina | 2011/05/04

lewertoetse

my toets uitslae soos volg mch 3t, gamma 96,en alt 68 is dit hoog
my dr het my gevra of ek alkohol gebruik ka ek doen ma slegs so 2 glasies
whisky per maand ek gebruik cymbalta en cholestrol pille kan dit n rede wees of iets anders wat dit kan bepaal en hoe kry ek my telling weer normaal ek nie oorgewig nie nie n diabeet nie ma wel n onderaktiewe skildklier wat hulle nou met toetse agtergekom het dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lina

Kan jy asseblief meer spesifiek wees en die regte afkortings voorsien, aangesien ek nie die uitslae verstaan nie. Die ALT is glad nie noemenswaardig verhoog nie. Indien die Gamma-GT verhoog is (96?) is, is dit moontlik as gevolg van die gebruik van die cholestrol medikasie. Die behandeling sal wees om die cholestrol pil te verander na 'n pil wat nie in die lewer afgebreek word nie. Die abnormale uitslae behoort dan vinnig te normaliseer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement