advertisement
Question
Posted by: mari | 2011/07/12

lewersiekte??

My man se lewertelling was 360 so n paar maande terug( agv v drankmisbruik)hy het verskriklike stink asem( ruik soos poef), kan nie slaap,hoes aanmekaar,konstante diaree,moody,ens,hoofpyne,kan u my se of hy lewersiekte het?,hy was beter toe hy op hou drink het,moet hy weer vir toetse gaan,baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mari

Ek stel voor dat jou man weer sy dokter konsulteer vir verdere toetse om kroniese lewerskade en selfs lewerversaking uit te skakel. 'n Verwysing na 'n internis is moontlik 'n goeie idee indien sy bloedtoetse daarop dui dat hy kroniese lewerskade het.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement