advertisement
Question
Posted by: ina | 2009/09/04

lewerprobleem?

Beste dokter,
My bloedtoetse wat teruggekom het, wys glo dat ek insulienweerstandig is. My dokter het my verwys na n dieetkundige, en ek gaan volgende week vir n konsultasie.
Wat my egter bekommer, is my Gamma Gt wat 71 is, terwyl my man s' n 39 is. Ek drink selde, en my man elke aand een of twee whiskeys. Wat is die rede dat myne meer is as syne, en ook wat is die normale lesing?
Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ina

Jy kan 'n verhoogde Gamma Gt verwag met insulienweerstandige diabetes. 'n Lesing van 71 is nie kommer wekkend nie, maar jy sal dit moet opvolg om te sien of die lesing op of afkom. Verwys na die volgende webtuiste vir 'n volledige verduideliking oor Gamma GT: http://en.wikipedia.org/wiki/Gamma_GT

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement