advertisement
Question
Posted by: Keen | 2010/03/11

Lewer/Galblaasprobleme

Ek is nou al so ''n jaar en ''n half op die volgende medikasie

Concor 5mg
Tareg 80mg
Glucophage 500mg XR (Ek is insulienweerstandig, nie diabeet nie)
Trepeline 50mg saans
Rivotril 0.5mg saans

Die afgelope week of twee het ek erg pyn in my boonste regter ribbes gekry en ook by my sternum. Het dit al ''n paar keer die afgelope paar jaar gekry, maar elke keer sien ek die spesialist en hulle se net dis IBS.

Ek het ''n checkup laat doen so ''n paar weke terug en my billibuirienvlakke was verhoog asook my ALT. Dokter was nie juis bekommerd nie, maar ek het wel vir ''n sonar gevra en gister gegaan. Niks abnormaal het gewys nie. Net effense vervetting van die lewer.

Kan die medikasie my lewer beinvloed en kan my pyn veroorsaal word deur ''n foutiewe galblaas? My GP en Internis doen nie juis moeite om uit te vind nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Keen
Ek dink nie dit is 'n galblaas probleem nie, hulle sou dit op die sonar gesien het. Het hulle gekyk vir 'n maagseer?
As die bilirubien en ALT nie meer as 3x normale waarde is nie, is dit waarskynlik nie iets om oor bekommerd te wees nie, maar moet opgevolg word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/11

Hallo Keen
Ek dink nie dit is 'n galblaas probleem nie, hulle sou dit op die sonar gesien het. Het hulle gekyk vir 'n maagseer?
As die bilirubien en ALT nie meer as 3x normale waarde is nie, is dit waarskynlik nie iets om oor bekommerd te wees nie, maar moet opgevolg word.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement