advertisement
Question
Posted by: madie | 2010/07/26

lewerfunksie toetse

ek het die volgende uitslae gekry: is dit normaal?
tot protein 74 s-albumien 42
s-globulin 32 s-alb./glob.ratio 1.3
s-total bilirubin 13 s-conj.bilirrubin 1
s-unconj.bilirubin 12 s-alk.phosphatase 54
s-gamma GT 21 s-ALT 21
s-ast 19
verder het ek ook hoe urea vlak van 7.5 (s-urea) en s-creatinine vlak van 97 ,is dit gevaarlik of normaal???
baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Madie
Jou lewerfunksies lyk binne normale perke (hang af van Lab se normale reikwydtes) Mens kan nie regtig bloedtoetse interpreteer sonder die kliniese beeld en as jy nie weet of die bloed telling gemeet word in mg/dl of mmol per liter nie. Jou nierfunksie kan normaal wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/03/19

Hi ek het bloedtoetse laat doen kan ek so bietjie meer inligting kry . my uitslaag op my kreatinien is 127 umol/l. en my gamma gt 685 u/l my alt 143 u/l en ast 94 u/l

Reply to Anonymous
Posted by: madie | 2010/07/27

die toetse is in mmol/L gemeet, dit pas almal binne die rekwydtes behalwe die s-conj.billirubin wat o-8 umol/L wys, die creatinine is in umol/L gemeet en die s-urea in mmol/L

Reply to madie
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/26

Hallo Madie
Jou lewerfunksies lyk binne normale perke (hang af van Lab se normale reikwydtes) Mens kan nie regtig bloedtoetse interpreteer sonder die kliniese beeld en as jy nie weet of die bloed telling gemeet word in mg/dl of mmol per liter nie. Jou nierfunksie kan normaal wees.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement