advertisement
Question
Posted by: Ansie | 2010-03-16

lewer vergroot

More dok, ek was so 6 maande terug positief getoets vir Ebstein-bar, negatief vir hepatitis ens. Ek moes gaan vir ''n sonar en volgens die sonar was my lewer 19cm groot. Na ses maande moes ek weer gaan vir bloedtoetse en sonar. Die dokter is gelukkig met die bloedtoetse, maar die sonar het aangetoon dat die lewer steeds dieselfde grootte is en dat die " edge is not rounded"  en " inferior margin is situated well below the costal margin" . Die sonar het ook die keer aangedui dat dat die galblaas " partially contracted"  is. Kan u my meer duidelikheid gee rondom die bevindings? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ansie
Dit lyk tog of jou lewer steeds vergroot is, maar as jou lewerfunksies normaal is en daar is nie siste of vergroeisels nie, kan mens dit net dophou. Galblaas moet saamtrek - dit is sy werk!
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013-10-07

My lewer is vergroot en fatty ek suffer want ek is baie bloated wat sal dit beter lat voel asb.

Reply to Anonymous

Posted by: cyberdoc | 2010-03-16

Hallo Ansie
Dit lyk tog of jou lewer steeds vergroot is, maar as jou lewerfunksies normaal is en daar is nie siste of vergroeisels nie, kan mens dit net dophou. Galblaas moet saamtrek - dit is sy werk!
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement