advertisement
Question
Posted by: anneline | 2011/11/09

Lewer telling

die dokter het ons maandag gese my man se lewer telling is 2600! wat kan die oorsaak wees? hy drink tog maar nie so baie nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anneline

Wees asseblief meer spesifiek deur my te verwittig watter ensiem so baie verhoog is. Is dit moontlik om die volledige lewerfunksie bloedtoets uitslae vir my te gee? Indien die bloedtoetse en kliniese presentasie, asook ondersoek toon dat hy lewerversaking het, is daar veelvuldige moontlike oorsake hiervoor. 'n Verhoodge AST en ALT kan ook daarop dui dat hy 'n virale ontsteking van sy lewer het, soos byvoorbeeld Hepatitis A, B, of C.

Met ontvangs van jou antwoord, sal die aangeleentheid my verdere aandag geniet.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ria | 2015/08/30

Hoe gereeld detox mens die lewer?

Reply to Ria
Posted by: Ria | 2015/08/30

Hoe gereeld detox mens die lewer?

Reply to Ria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement