advertisement
Question
Posted by: Elsabe | 2011/03/30

Lewer sist

Goeie Dag Dr Bets, My dr het my vandag vir ''n sonar gestuur aangesien hy gedink het dat ek dalk galstene het nadat ek baie probleme met naarheid ens opgetel het. Volgens die beskrywing lees dit: " There is diffuse fatty change in the liver. Small benign cyst seen in the right lobe of the liver. Follow up sonar advised in 3 months time"  Die omtrek is 11 x 9.2 x 6.5mm. My dr sê  dat hy nie hieroor bekommerd is nie. Gelukkig was daar nie probleme opgetel met my galblaas, niere ens nie. Ek vertrou my dr ten volle maar wil maar net graag u insae ook weet. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elsabe
Benigne siste is baie keer aangebore of word veroorsaak deur skade aan die lewer (slegte eetgewoontes/alkohol)maar behandeling is gewoonlik nie nodig nie omdat dit nie skadelik is nie. Slegs as dit erg groot word moet daar iets aan gedoen word. De vervetting van die lewer is egter iets waaraan jy moet aandag gee want dit kan op die lang duur lewer skade veroorsaak. Sien http://www.mayoclinic.com/health/nonalcoholic-fatty-liver-disease/DS00577
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Adri | 2014/07/16

Ek kom sopas van Radiologie by Die Wilgers Hospitaal, nadat ek erge pyn op die krop van my maag en naarheid begin ervaar het. Later het die pyn verskuif na net onder die regter ribbes. Geen galblaas probleme is gediagnoseer nie, wel twee sists (een groterig en 'n kleiner een) is in my lewer en een aan my nier. Ek gebruik geen alkohol nie en eet gesond aangesien ek vir die afgelope 27 jaar 'n tipe 2 diabeet is. Kan hierdie sists die oorsaak wees van die naarheid en ongemak? Hoe leef mens met dit saam?

Reply to Adri
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/30

Hallo Elsabe
Benigne siste is baie keer aangebore of word veroorsaak deur skade aan die lewer (slegte eetgewoontes/alkohol)maar behandeling is gewoonlik nie nodig nie omdat dit nie skadelik is nie. Slegs as dit erg groot word moet daar iets aan gedoen word. De vervetting van die lewer is egter iets waaraan jy moet aandag gee want dit kan op die lang duur lewer skade veroorsaak. Sien http://www.mayoclinic.com/health/nonalcoholic-fatty-liver-disease/DS00577
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement