advertisement
Question
Posted by: Beth | 2009-02-04

Lewer funksie toetse

Kan u my net inliging gee omtrent uitslae van LF toetse?Albei AST en ALT waardes is verhoog, met `n hoë  Cholesterol -waarde ook. Bilirubin is hoog normaal.
Wil net byvoeg dat ek geen alkohol of medikasie gebruik nie, en nie oorgewig is nie.
Amper vetvrye dieet( my man het chroniese pankreatitis en ons dieet is aangepas by syne) en ek wil net weet of daar enige verklaring kan wees vir die hoë  waardes?
Baie dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Beth
Verhoogde AST en ALT is baie keer aanduidend van 'n lewerinfeksie, of 'n lewer inflammasie, soos Hepatitis. Maar dit moet dan redelik baie verhoog wees, effense verhoogde waardes kan nog normaal wees vir sommige mense.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-05-22

Help asb. Moet ek bekommerd wees. Was sedert Nov. 2015 op baie hoe medekasie. Byna 600 kortisoon pille, Zildem, azapress, calciferol, peploc ens ens .Dit laat my met baie newe effekte. Drink die pille vir MIOSITIS Jongste newe effek is probleme met my lewer ensieme wat die hoogte in is. Een ensiem wat volgens dr 120 moet wees is 1000 plus. Dr het vireers alle pille gestaak maar moet dit weer gebruik as lewer herstel het. Gaan ek nie weer dieselfde pad stap nie?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-08-29

Wil ook byvoeg my ast en en alt telling wissel ook by 182 en 184, my gp het my nou van my simvastaten af gehaal vir nmaand maar die telling bly hoog , die volgende stap is my hormoon pille ook weggevat weer vir n maand, ekis raadop bly hoog, en is beslis nie n alkohol misbruiker nie, nou vra ek kann galblaas nie ook dalk n probleem wees nie?

Reply to Anonymous
Posted by: corrie | 2013-05-26

Kan dr my asb se wat dit beteken as die lewerfunksie telling 116 is met 'n cholestrol van 6,9

Reply to corrie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement