advertisement
Question
Posted by: Christa Bothma | 2012-05-10

Lewer

Met ''n sonar het hulle ''n kol op my sus se lewer gesien. sy moet nou 6mnd wag, en weer gaan vir toetse. Wat kan dit wees en moet sy wag?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Christa

Dit kan moontlik net 'n area van lewervervetting wees. Die verskynsel kan normaal wees en niks wees om bekommerd oor te wees nie. Die opvolg sonar is gereel om te sien of die kol groter word en of daar enige verandering is. Indien die dokters bekommerd is, sal hulle 'n lewer biopsie neem om 'n histologiese diagnose te maak.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Stella J v Rensburg | 2012-05-10

Goeie dag dr .. ek gebruik Aspavor 10 mg nou al vir 2 jaar en kry vreeslike pyn in my hande. Ek wil net hoor of dit die Aspavor is wat dit veroorsaak en wonder ook of die gebruik daarvan sleg is vir my lewer en/of ander newe effekte. Ek het ''n telling van 16 gehad vir my triegleriede en het dadelik met Aspavor begin. My telling is nou 5 en ek drink ongereeld die Aspavor omrede sodra ek dit drink dan kry ek die pyn in my hande.

Baie dankie

Stella

Reply to Stella J v Rensburg

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement