advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2012/01/11

Lewer

Wat is vet infiltrsie van die lewer? Hoe word dit behandel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sandra
Vet-infiltrasie van die lewer beteken 'n toestand waar die lewerselle deur vet verplaas word. Dit veroorsaak dan dat die lewer (een van die belangrikste organe in die liggaam), nie meer in staat is om al sy funksies uit te rig nie (bv. detoksifikasie, ens). Die toestand kan deur verskeie faktore veroorsaak word (bv. vergiftiging, infeksies, oormatige alkoholinname, ens). Algemeen gesproke word die toestand met 'n lae-vet-dieet en produkte soos Essentiale of ProHep wat die lewer help om te fungeer, behandel. Jou mediese dokter sal sekere medisyne voorskryf en die lae-vet-dieet moet liefs deur 'n geregistreerde dieetkundige toegepas word. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/01/11

Beste Sandra
Vet-infiltrasie van die lewer beteken 'n toestand waar die lewerselle deur vet verplaas word. Dit veroorsaak dan dat die lewer (een van die belangrikste organe in die liggaam), nie meer in staat is om al sy funksies uit te rig nie (bv. detoksifikasie, ens). Die toestand kan deur verskeie faktore veroorsaak word (bv. vergiftiging, infeksies, oormatige alkoholinname, ens). Algemeen gesproke word die toestand met 'n lae-vet-dieet en produkte soos Essentiale of ProHep wat die lewer help om te fungeer, behandel. Jou mediese dokter sal sekere medisyne voorskryf en die lae-vet-dieet moet liefs deur 'n geregistreerde dieetkundige toegepas word. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.