advertisement
Question
Posted by: JHG | 2009/04/16

Lewer

Goeie dag Dokter
Ons huis dokter het vir my Pa gesê  hy moet ophou drink, want hy' t al brandewyn vlekke op sy lewer. Dis wat my Pa sê . Nie so lank terug nie, kom my Pa uit met hy vermoed hy' t lewer kanker. Die dokter wil niks vir my Ma sê  nie. Sê  net dis pasient vertroulikheid. Kan Dokter asb vir my sê  watter simptome iemand met lewer kanker sou hê ?

My Pa kla gedurig van rugpyn, seer spiere en moegheid.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo JHG
Simptome van lewer kanker is pyn in die buik regs bo en in die regter skouer, gewigsverlies, geelsug, eetlus verlies, bloedings onder die vel, vergrote kliere in die nek. As jou pa lewerkanker het sal die dokter hom stuur vir chemoterapie by 'n onkoloog spesialis.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: Janka | 2016/08/16

Ek het 'n rooi puisierige uitslag op my voetsole en handpalms die dr. diagnoseer mostertvel..lewer probleme maar kan u dalk vir my bevestig wat dit werklik behels...Dankie

Reply to Janka
Posted by: Aloma | 2016/07/07

My suster het Multiple Sclerosis vir die afgelope 13 jaar. Sy spuit haarself elke 2de dag Rebif in al vir die afgelpe 10 jaar. Haar lewertelling is 68 waar dit blykbaar 38 moet wees. Sy drink elke dag essensiale - wat kan sy anders gebruik vir die skade aan haar lewer?

Reply to Aloma
Posted by: Bobby | 2016/06/15

Goeie dag. Asb ek kort help ek het baie erge pyn regs onder my ribbes dit voel asof alles daar in spasma trek. Die pyn is so erg dat ek nie kan sit staan of lê nie ek het eers gedink dis maag pyn maar niks maag pyn medikasie help nie. Ek het ook n baie slegte eetlus en het die laaste tyd baie vinniv gewig begin verloor asgevolg van die eetlus probleem. My vel slaap ook baie puisies uit vandat ek die pyne begin ontwikkel het so jaar terug maar met rukke gaan dit weg vir selfs n maand en dan kom dit weer terug vir n week dit is nooit permanent nie dit is ook net in die aand as ek slaap wat dit gebeur. Baie dankie

Reply to Bobby
Posted by: Jeanette | 2016/02/06

Goeie More Dokter My seun is 19 en hy het die week toetse onder gaan as gevolg van sy oe en vel wat geel is. In 2013 was hy in die hospitaal met geelsug. Gister het die dokter vir ons gese dat sy lewer stu is en te veel vet in het en dat hy Gilbert's Syndrome het. Hy het vir ons verduidelik dat dit lewens gevaarlik kan word. Kan dokter my asb meer verduidelik? Ek is baie bekommerd!

Reply to Jeanette
Posted by: Anonymous | 2015/05/25

Goeie dag Ek wil net graag uitvind, dis nou omtrent so 4 weke wat ek hierdie vreeslike naarheid ondervind, maar ek is nie swanger nie, ek bly heeldag naar, as ek iets eet is ek naar as ek iets self water drink is ek naar maar ek gooi glad nie op nie, en ek het met tye pyn op my maag, kan dit my lewer wees. en wat stel u voor kan ek doen..

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/01/21

Hallo, wil graag iets hoor,my ma bring vreeslik op en dit is die meeste van die tyd groen,baie suur en baie gal.sy kan niks voedsel binne hou nie.maag gaan ook nie gereeld nie. Sy het verlede jaar gegaan vir n maagklep vervanging want die klep het nie gewerk nie. Is dit haar galblaas of lewer. Sy verloor geweldig baie gewig en bly moeg,oe is glasserig vanoggend weet dit teken van ontwater en behandel haar vir dit.enige raad. Dr dr's hier weet nie wat hul doen nie. Groot asb help ek raadop.dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Susan | 2014/12/13

Ek is gedignoseer met vergrote lewer end milt will net west of dit gevaarlik is2

Reply to Susan
Posted by: Susan | 2014/12/13

Ek is gedignoseer met vergrote lewer end milt will net west of dit gevaarlik is2

Reply to Susan
Posted by: Anoniem | 2014/07/27

Ey my 7mande oue kind is nu al vi 2mande hartlywig ek verhoed dit kan haar lewer wees is ek dalk reg of wat kan die probleem wees?

Reply to Anoniem
Posted by: Anonymous | 2013/06/22

hallo,ek het jare terug aan depressie gely,ek het al veskeie kere gif en telkemale oordosise pille gedrink,vandag wat ek getroud is en 2 kinders van my eie het gee mz lewer my onsettende groot bekommernis,ek het altyd seer oor my lewer,my lewer beweeg soos n baba binne my lyf,dit voel verskriklik en maak my bang,kan jy my asb sê hoekom my lewer beweeg,en wat kan ek doen,asb,dinge wat ek jare terug gedoen het,maak my nou bang,my oudste kind is 16 en die jongste is 4,ek is bang ek sal hulle nooit sien groot word nie,ek wens ek kan die horlosie terug draai,maar is nou te laat

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement