advertisement
Question
Posted by: alta | 2010-04-22

Leptin- Slender Wonder

Hi,
Ek sukkel soos so baie ander mense met die gewig - alles was al getoets en niks was verkeerd nie- ek was by ''n Endokinoloog en tog kon hy ook niks met my verkeerd kry nie. dus ek is raadop oor die gewig. ek is in Blouberg, kaap en wonder of iemand vir my kan laatweet watter dr hier my kan help met die Leptin inspuitings of die Slender Wonder Diet ?
dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Alta
Ek vertrou dat die ander lesers vir jou sal help met jou navraag in Blouwberg. Ek is nie ten gunste van hierdie sogenaamde leptien inspuitings of die 'Slender Wonder Diet', en sal jou liewer aanraai om 'n kliniese dieetkundige te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help om gewig te verloor met 'n individuele dieetvoorskrif. Kombineer dit met gereelde oefening deur by 'n goeie gimnasium of Walk for Life aan te sluit. Dit is veiliger en gesonder.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2010-04-29

Google slender wonder.
Daar is dokters in Durbanville, Parow, Bellville, Groenpunt, Seepunt. Jammer niemand in Blouberg.
Slender wonder is nie goedkoop nie, en jy gaan min eet!
Dr Jan Botha het dit ontwerp en glo daarin. Hy se moet jou nie weeg nie, weeg jou kos!
Sterkte

Reply to Johan
Posted by: DietDoc | 2010-04-22

Beste Alta
Ek vertrou dat die ander lesers vir jou sal help met jou navraag in Blouwberg. Ek is nie ten gunste van hierdie sogenaamde leptien inspuitings of die 'Slender Wonder Diet', en sal jou liewer aanraai om 'n kliniese dieetkundige te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help om gewig te verloor met 'n individuele dieetvoorskrif. Kombineer dit met gereelde oefening deur by 'n goeie gimnasium of Walk for Life aan te sluit. Dit is veiliger en gesonder.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement