advertisement
Question
Posted by: Esmeralda | 2011/02/20

Lentogesic + Tramacet + lyrica

Ek neem vir die laaste jaar lentogesic en tramacet saam met lyrica vir pyn in my voete en rug. is dit gewoonte vormend, en indien hoe gemaak om daarvan af te kom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi E

Beide Tramacet en Lentogesic kan gewoontevormend wees in groot dosisse. Die hoeveelheid wat jy daarvan geneem het speel dus 'n rol. Indien jy sukkel om behandeling daarme te staak, sal jou dokter vir jou 'n geskikte behandelings-regime moet uitwerk om jou pyn te behandel sonder dat onttrekkingssimptome intree. Alles van die beste.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/02/21

Hi E

Beide Tramacet en Lentogesic kan gewoontevormend wees in groot dosisse. Die hoeveelheid wat jy daarvan geneem het speel dus 'n rol. Indien jy sukkel om behandeling daarme te staak, sal jou dokter vir jou 'n geskikte behandelings-regime moet uitwerk om jou pyn te behandel sonder dat onttrekkingssimptome intree. Alles van die beste.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement