advertisement
Question
Posted by: Katriena | 2011/02/08

Lelike eendjie

Hallo Dr,
Eks 30 jaar oud, ''n vrou, en ek kry nou nog puisies, nie so erg dat my hele gesig vol grillerige lekike puises is nie maar genoeg van hulle dat ek dit kan sien. Dit word drasties baie meer as ek
naby my maandlikse sikus is en dan gaan dit so aan tot na die siklus dan moet ek weer sukkel om dit weg te kry.Ek wil graag ''n gladde mooi vel he, ek het al soveel roompies en seepies en scrubs en exfoliating goed gebruik maar dit hou net nooit op nie.
Ek eet ook nie eens ongesond nie. Kan my huisdokter iets voorskruif wat my medies voor sal betaal wat die puisies vir eens en vir altyd net kan laat verdwyn.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/09

Reply to Cyberdoc
Posted by: CD | 2011/02/08

Hallo Katriena
Die website waarop ek moet antwoord werk nie, dus antwoord ek maar hier. Ja daar is goed wat jou dokter kan voorskryf - soos lae dosis tetrasiklien antibiotika, of Eryderm lokale antibiotika room of hy kan jou verwys vir Roaccutane behandeling. As jy op ''n voorbehoed middel is kan hy dit dalk verander na Diane wat ook help vir puisies.
dr Bets

Reply to CD

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement