advertisement
Question
Posted by: Alice | 2011-10-05

leg hit by crieket ball

My man se onderbeen is 30Sept getref deur n krieketbal (aksiekrieket)
Daar is n groot knop, maar die kuit is intussen al blou en sy enkel is al donkerblou en erg opgeswel. Veral die enkel is baie seer en word al donkerder blou en oor n groter area.

Ons smeer voltaren emergel een keer per dag (in die aand) aan  en ek het al twee keer ys op die been gesit om die swelsel te laat sak - dit help tydelik.

Is daar nog iets wat ons kan probeer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Alice

Die behandeling vir sy enkel, is rus en om die been in die lug te hou, sodat die swelling kan swak. Yspakke, gevolg deur hitte, twee keer per dag vir ongeveer 10 minute, sal ook help om die pyn en swelling te verlig. 'n Stywe verband deur die dag kan ook aangewend word. Gebruik twee Myprodol kapsules, drie keer per dag vir 5 dae om pyn en inflammasie verder te beheer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement