advertisement
Question
Posted by: Dolla | 2012/06/21

LEEFSTYL AANPASSINGS

Tydens my jaarlikse ondersoek het die spesialis my verduidelik dat alhoewel ek nie sleg voel nie ek eintlik ''n biae hoe risiko sterfte geval is. . Ek ly al geruime tyd hoe bloedruk, hoe cholesterol, my are is vernou, is gediagnoseer met asma, het ''n pols van 20 is oorgewig en rook. Ek gebruik medikasie vir die bloedruk en cholesterol en dit is onder beheer. Wat doen ek om die situasie om te skakel om sodoende langer en gesonder te leef. Omdat ek nooit siek is of sleg voel nie het ek nie besef ek is eintlik baie siek/swak nie. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dolla

Dit is uiters belangrik dat jy die spesialis se advies neem en die behandeling neem om jou kroniese toestande te beheer. Konsulteer 'n dieetkundige vir 'n dieet spesifiek vir jou uitgewerk, hou op rook en doen gereeld kardiovaskulere oefening binne perke. Luister na jou liggaam en moet jouself nie ooreis nie. Vra die spesialis watter oefeninge hy sal voorstel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement